SKOOL URE

07:25-13:30 (Ma – Vry)

KONTAK
011 888 4556
E-POS

ontvangs@unika.co.za

Trompoppies

Die Trompoppies is vir graad 1 tot Graad 3 dogters.

Enige dogtertjie is welkom. Ons vra vir massa deelname daarom sal u kind nie weg gewys word nie.

Juffrou Elindi Gouws is die organiseerder. Me. Elana Neethling is die afrigter.

Ons kommunikeer deur middel van ‘n Whatsapp groepie en briewe wat huistoe gestuur word.

Ons fokus op ritme, routines en baie pret. Die hoof doel van die trompoppies is bemarking vir die skool wanneer hulle optree by skool geleenthede.

Kleredrag vir oefening is gewone klere. Die oefening is gewoontlik op Vrydae in die saal vanaf 12:45 – 13:45.

Met optredes dra dogters Unika se BL klere met geel en blou strikkies in hulle hare.

Daar word vooraf gereël hoe hare op die dag gaan lyk.

Dogters ontvang geel tutus, pompoms en vlae tydens oefeninge en optredes. Maar alle toerusting word na die tyd weer in geneem vir beter kontrole.

Dis belangrik vir dogters om by alle oefeninge te wees sodat hulle alle bewegings kan aanleer.