SKOOL URE

07:25-13:30 (Ma – Vry)

KONTAK
011 888 4556
E-POS

ontvangs@unika.co.za

Graad TWEE

Huiswerk

  • Geskrewe sowel as mondelinge huiswerk is verpligtend Maandag tot Donderdae.

Lees

  • Leerders ontvang weekliks ʼn leesboek. Aanvullende lees word baie aangemoedig.

Skryfbehoeftes

  • Skryfbehoeftes moet duidelik gemerk word en vervang word as dit opgebruik is.

Geld

Snoepiegeld
  • Graad twees mag op Vrydae snoepie koop. Hulle word aangemoedig om verantwoordelik met hul snoepiegeld te werk.

Kommunikasie

  • Belangrike inligting word op d6 geplaas.
  • Ouers kan met onderwyseres kommunikeer dmv epos.
  • Belangrike inligting soos afwesigheid, siektes en allergieë moet met onderwysetres gekommunikeer word.
  • Skrifte word gereeld huis toe gestuur om ouers op hoogte te hou van hul kind se vordering.

Af-en-oplaai van kinders

  • Graad 2 leerders begin 7:30 en verdaag 13:05.
  • Geen leerder mag buite die hekke wag nie.

Kospakkies

  • Gesonde kos en water moet vir leerders ingepak word.
  • Dit is opsioneel om iets te stuur vir u kind se verjaarsdag. Individueel verpakte kolwyntjies is geskik vir ʼn skool partytjie.

Buitemuurse aktiwiteite

  • ʼn Groot verskeidenheid aktiwiteite word na skool aangebied.

D6 Kommunikeerder

Personeel