Welkom by Laerskool Unika
Jou unieke skoolervaring

Tradisionele waardestelsels
Innoverende en moderne benadering tot onderwys met tradisionele waardestelsels

Kultuur-en-sport programme
Dinamiese kultuur-en-sportprogram met akademie wat ALTYD prioriteit geniet

Onderwysspan
Uitnemende, passievolle onderwysspan.

Veiligheid
Veiligheid vir u kinders met 114 CCTV kameras op ons terrein

Uitmuntende fasiliteite
Uitmuntende fasiliteite waarop ons kinders en ouers trots kan wees

Bekostigbaar
Bekostigbaare skoolfooie

Samewerking
Kultuur van samewerking tussen ouers, onderwysers en ‘n bekwame beheerliggaam


Akademie
By Unika is ons trots daarop om al die kinders deur uitsonderlike akademie te koester.

Sport
Unika bied verskeie sportsoorte aan.

Kultuur
Ons kultuuraktiwiteite is nie net buitemuurs nie; hulle is ‘n integrale deel van ons studente se holistiese ontwikkeling.